Daar is niemand soos Jesus

Gaan soek jy op die berge en valleie
Gaan soek jy in die stad se lawaai
Selfs in elke land en nasie
In elke volk en taal
Maar daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Jesus
Niemand, niemand soos Hy
Niemand wat sonde vergewe
Niemand, niemand soos Hy
En daar...
Daar is niemand soos Jesus
Niemand, niemand soos Hy
Niemand wat sonde vergewe
Niemand, niemand soos Hy
Daar is niemand soos Jesus
Niemand, niemand soos Hy
Niemand wat sonde vergewe
Niemand, niemand soos Hy
Niemand wat sonde vergewe
Niemand, niemand soos Hy
Niemand soos Hy



Credits
Writer(s): Clemens Johan Mans
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link