Hart & Goud
Wiebreer my skoene nou
Konsentreer op jou hart en goud
Sit neer die geweer
Tyd raak minder meneer
Met meeste van die vrae in my hart
Bly weg van blinde oë wat minder luister as praat
Met die oorlog in jou sig al bly dit blou
Met n glas huis vol sake, ja-nee mooi vir jou
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Adrenalien begin te skop
Doen jou ding en kap dit eerlik
Vroeg ruip en vroeg vrot
Haar woorde al te helder
Hy glo vas en sien geluk net as iets wat nog moet kom
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Na die reën was daar n stilte
Wilgerbome, haar verlede ingeerf in my kop
Die see se glimmer verf die berge
Sy sê die moeilik maak mens sterker
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Konsentreer op jou hart en goud
Sit neer die geweer
Tyd raak minder meneer
Met meeste van die vrae in my hart
Bly weg van blinde oë wat minder luister as praat
Met die oorlog in jou sig al bly dit blou
Met n glas huis vol sake, ja-nee mooi vir jou
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Adrenalien begin te skop
Doen jou ding en kap dit eerlik
Vroeg ruip en vroeg vrot
Haar woorde al te helder
Hy glo vas en sien geluk net as iets wat nog moet kom
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Na die reën was daar n stilte
Wilgerbome, haar verlede ingeerf in my kop
Die see se glimmer verf die berge
Sy sê die moeilik maak mens sterker
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Sy wonder so mooi
Deur donder en stilte
Deur hartseer en wilde winde waai
Maar sy bly smile
Credits
Writer(s): Storm Opperman
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.