Kaalgat In Die Reën

Toe die eerste druppel op my kop val
Toe dans jy lankal in die reën
Toe die laaste druppel oor my skouer rol
Is jou gemoed lankal vol
Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën
Met elke vrons oor my voorkop
Met elke traan in jou dop
Bly more net 'n aand ver
En die volgende straat net 'n blok
Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën
So stil die somer so koud die wind
So as die donker jou verblind
Die donderweer onder jou vingernaels
Waar jy vrede vind
Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën
Met ou drome in jou agterplaas
Met vooruitsigte so ver
Dans jy soekend kaalgat in die reën
Op soek na iets wat jy herken
Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën
Kaalgat in die reën my baby, ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies my baby, ons dans kaalgat in die reën
Thanks Abel



Credits
Writer(s): Kraamsaal Abel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link