Klein Wêreld
Party bly onmoontlik om te lees
Die somer raak skaars
Ons bly in die tussen in
Cheers op die eerste een
My doner kyk hoe klein is die wêreld
Van die Kaap tot Transvaal
Groete van die wegloopkind
Grypvas aan my hart se punt
Maar dinge raak nou vinnig
Gooi maar n blinde oog
Praat met die wind
En sien hoe alles op die ou-eind uitdraai
Die water loop dikker as bloed
Ver van verlate sal ons voorbly met ons geduld
Meer nou as dan
Kies ons liewers die plesier
Met net R100
Het ons duisend maal die wêreld aan gevat
Sonder jou mors ek my tyd
En waars die waardes van beloftes?
Dis moeilik om te kry
Die maan kyk volhartig vir die dronk son
En sy se horison
Dit raak laat tjom
Ons weet more sal weer kom
Moeg vir die baklei
En maak dit saak in watse boek jy liefde kry?
Party bly onmoontlik om te lees
Die somer kom nader
Ons bly in die tussen in
Cheers op die eerste een
Ons almal weet hoe klein is die wêreld
Maar ons bly lief vir ons taal
Groete van die wegloopkind
Gryp vas aan my hart se punt
Die somer raak skaars
Ons bly in die tussen in
Cheers op die eerste een
My doner kyk hoe klein is die wêreld
Van die Kaap tot Transvaal
Groete van die wegloopkind
Grypvas aan my hart se punt
Maar dinge raak nou vinnig
Gooi maar n blinde oog
Praat met die wind
En sien hoe alles op die ou-eind uitdraai
Die water loop dikker as bloed
Ver van verlate sal ons voorbly met ons geduld
Meer nou as dan
Kies ons liewers die plesier
Met net R100
Het ons duisend maal die wêreld aan gevat
Sonder jou mors ek my tyd
En waars die waardes van beloftes?
Dis moeilik om te kry
Die maan kyk volhartig vir die dronk son
En sy se horison
Dit raak laat tjom
Ons weet more sal weer kom
Moeg vir die baklei
En maak dit saak in watse boek jy liefde kry?
Party bly onmoontlik om te lees
Die somer kom nader
Ons bly in die tussen in
Cheers op die eerste een
Ons almal weet hoe klein is die wêreld
Maar ons bly lief vir ons taal
Groete van die wegloopkind
Gryp vas aan my hart se punt
Credits
Writer(s): Storm Opperman
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.