Sneeu

Sal jy vir my wag in die reën
Sal jy van my vergeet
Al is dit seer
Kan ek in jou glo
Nog een keer
Kan jy wees vir my
Net 'n bietjie meer

Meer van jou
Vir my verby
Witter as die sneeu
Skarlaken mooi
Kom ons vat die pad
Oor die pas alweer
Kom ons kyk die sneeu
Alleen nog 'n keer

Sal dit in my brand
Soos 'n vuur
Is dit die moeite werd
Al is dit duur
Kan jou hart dan smelt
Nog een keer
Kan jy wees vir my
Net 'n bietjie meer

Meer van jou
Vir my verby
Witter as die sneeu
Skarlaken mooi
Kom ons vat die pad
Oor die pas alweer
Kom ons kyk die sneeu
Alleen nog 'n keer

Mmmmmm
Hart van ys koue hande
Winter vries koue maande
Berge val somer aande
Waterval warm hande

Meer van jou
Vir my verby
Witter as die sneeu
Skarlaken mooi
Kom ons vat die pad
Oor die pas alweer
Kom ons kyk die sneeu
Alleen nog 'n keer

Meer van jou
Vir my verby
Witter as die sneeu
Skarlaken mooi
Kom ons vat die pad
Oor die pas alweer
Kom ons kyk die sneeu
Alleen nog 'n keer



Credits
Writer(s): Tertius Van Rooyen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link