Elke Keer Wat Ek Om Kyk
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Droom ek weer soos 'n kind
Tot my wêreld weer sy voete vind
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Sien ek ons, sien ek my
Sien ek jou wat oor my skouer kyk
Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat swaarkry
Sien ek 'n groenverblykte hel wat by my op kruip
Tog bly dit onvermydelik om te dink aan gisteraand
Toe my kop in jou rigting vaskyk en nou voel ek verdwaald
'n Onvergeetlike gebeurtenis wat my nooit sal verlaat nie
My onderbewussyn sê vir my ek moet eerder nie daaroor praat nie
Want hoe kan ons funksioneer asof daar niks met ons makeer
Ons loop geweteloos en leweloos verby die nood opsoek na troos
Elke keer wat ek om kyk kyk ek vas in my bewyslas
Wat ek in my verduideliking moet in pas
Van waarom ek hier staan en net op kyk na die maan
Terwyl almal vir my sê
"Jy moet net fokus op jou graad vang"
Jy wat ek sê
Is dit wat almal wil hê
'n lewe vol versekerings wat geen betekenis het
Tog bly die gedagte van haar nogsteeds in my kop
En na al hierdie mooi woorde kyk ek nogsteeds net op
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Droom ek weer soos 'n kind
Tot my wêreld weer sy voete vind
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Sien ek ons, sien ek my
Sien ek jou wat oor my skouer kyk
Is dit verkeerd om te ignoreer wat ons nie aanraak
Wat ons niks aan kan doen, wat ons nie ken, wat ons verward maak
Is dit soveel gevra om net te kyk na mekaar
Om net te kyk waar ons stap
Voor trap op die mense wat ons grondpad oop krap
Almal het maskers
Almal het pleisters
Almal soek aandag
Niemand wil luister
Almal is mense
Almal het wysheid
Almal het drome
Niemand wil terug kyk
Vasgevang, dis interessant om te sien hoe almal hulle siele verpand
So, ek stap in die sand en ek gaan maar net aan
En ek wag vir die wêreld om op te vang
Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat terug kyk
Sien ek 'n spieëlbeeld van myself wat by my opkruip
Hy sê vir my
"My vriend stap voort as jy te lank
Stil staan mag jy dalk net als verloor"
Dis waar
Nou voel ek weer soos gisteraand
Na al hierdie mooi woorde is ek nogsteeds verdwaald
Maar toe my kop in jou rigting vas sit het ek geweet dis nou tyd
Tyd om aan te stap en voort te bou
En nou en dan saam op te kyk

Credits
Writer(s): Magiel Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.