Gee My

Gee my
n Bietjie van jou
Gee my

Sê my: As jy by my wil bly
Dan sal ek jou omvou
Naby aan my drome hou
jou in my, drome hou

Onthou jy?

Kom jy terug na my?
Kom jy elke aand, sonder dat ek jou al vra?
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai.

Gee my

Bietjie van jou
Gee my
Van hou drome, weet jy
Ek soek jou hart by my, vir altyd ahier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly

Als wat

Ek bedoel het
Was maar net vir jou
Oor en oor, ja net vir jou
So se my, waar's jy nou?

Nodig

Soms oorbodig
Om so ver te gaan
Kry ek jou, is jy weer skaam
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swai

Gee my

Bietjie van jou
Gee my
Van jou drome, weet jy
Ek soek jou hart hy my, vir altyd hier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly

En elke dag, as jy my gra
Staan by my
Gedagtes maal weer in my kop
Is jy weer styf teen my?

Gee my

Bietjie van jou
Gee my
Van jou drome, weet jy
Ek soek jou hart by my, vir altyd hier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly, as jy net hy my bly

Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly

Bietjie van jou
Gee my



Credits
Writer(s): Werner Beukes, Jomarie Greyling
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link