Engele

Die tyd is nou verby
Jou hande is nie warm nie
Jy kan nie Langer bly
Jou oë het my gegroet
Ek wil jou nie so Los nie maar
die lewe sê ek moet
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
en ek maak jou aan my Hart sê ritme vas
want daar is Engele wat waak oor jou
wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is Engele wat by jou staan
wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan.
en die tyd sal my net liewer maak vir jou
en die jare sal ons drome verder bou
Gesigte teen die muur
Die drome van ons ure saam
is elke oomblik hier
Die dag het jou kom haal
en om jou weer te sien, sal ek net, als in my betaal
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
en ek maak jou aan my hart sê ritme vas
want daar is Engele wat waak oor jou
wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is Engele wat by jou staan
wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan.
en die tyd sal my net liewer maak vir jou
en die jare sal ons drome verder bou
Die tyd is nou verby
Jou hande is nie warm nie
Jy kan nie langer bly
Jou oë het my gegroet
ek wil nie van jou weg gaan nie
maar die lewe sê ek moet
oooh ye e yeeeeee
Engele wat waak oor jou
wat jou hand in die lig en die donker vas hou
Daar is Engele wat by jou staan
wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan.
en die tyd sal my net liewer maak vir jou
en die jare sal ons drome verder bou



Credits
Writer(s): Rudie Claase
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link