In Die Donker
Jy't als vir my gegee, ek staan hier met my hartklop voor jou deur, ek moet jou voel by my maar ek kan jou nie kry nie.
Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breek dit my hart.
En die lig wat deur die liefde skyn het in die nag verdwyn.
(koor)
En jy los my weer in die donker, en jy los my aleen.
En ek soek jou hart in die donker want ek weet jys die een.
In die lig wat skyn, het jou hart verdwyn, het ek weer begin, want jy los my in die donker.
Ek weet dat almal soek, maar stories van die liefde ken geen boek, jy skryf jou naam op my en dit wil nie verdof nie.
Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breuk dit my hart.

Credits
Writer(s): Rudie Claase
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.