Die Leeus

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus

Ek staan hier op die park
Dit lyk asof iets gaan spat
Soos n ding wat bewe
Dis die leeus wat lewe

En ek hoor toe daai gebrul, en die meisies begin gil
En die skare gaan mal, dis die kloue van staal

Brul nou en haak net vas
En aan jou klere en hou net vas
Of kry jou pa om jou op te pas
Want op die veld word jy verras

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus

Die gras is uitgeruk
Die manne sit en snik
Hoekom hardloop julle weg
Almal dink julle gaan veg

En ek hoor toe daai gebrul, en die meisies begin gil
En die skare gaan mal, dis die kloue van staal

Brul nou en haak net vas
En aan jou klere en hou net vas
Of kry jou pa om jou op te pas
Want op die veld word jy verras

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus

Ooooooo, die leeus, die leeus,
Ons almal skree vir die leeus, die leeus
Ons almal kyk na hulle ja
Die wit en rooi masjiene nou
Ooooooo, die leeus



Credits
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link