Vertel My
Vertel my, vertel my die einde eerste
ek is moeg vir die middelste deel waar ek nie myself is nie
Vertel my, vertel my die einde eerste
ek is moeg vir die middelste deel waar ek niks reg doen nie
Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie
Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie
Jy weet nie wat ek bedoel nie
Ek asem in ek asem uit
dieselfde vrae dieselfde spyt
as wat ek voorheen mee gesit het
Ek moet dit self erken ek moet hierdie
wedren op my eie wen, my eie wen
ek skree waar ek graag wil fluister
ek wens jy wil net vir my luister

die maan staan stil en knipoog die aand verby
ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie
mekaar nooit êrens kry nie
Ek wens ek kan dit anders doen
ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie
my eie hart te vermy nie

Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie

Die middelste deel waar ek nie myself is nie

Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister

Credits
Writer(s): Bouwer Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.