Net Jy
As ek net kon hoor wat jy dink
as ek net kon voel wat jy voel
as ek net, net geweet het
as jy net vir my kon sê
as jy net vir my wou hê
as jy net, net geweet het
as jy maar net geweet het
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
alles net jy
Was jy bang jy voel te gou
bevrees dat ek als wou weet
of bang dat ek van jou sal vergeet
dit brand gate hier diep in my
die wete dat ek die een kon wees vir jou
kon wees vir jou
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
Alles net jy
Ek wil weer die glimlag in jou oë sien
net weer by jou wees sonder al die seer
my hart is joune en dis die laaste keer
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
maar die sewe dae was te lank vir my
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
Alles net jy
as ek net kon voel wat jy voel
as ek net, net geweet het
as jy net vir my kon sê
as jy net vir my wou hê
as jy net, net geweet het
as jy maar net geweet het
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
alles net jy
Was jy bang jy voel te gou
bevrees dat ek als wou weet
of bang dat ek van jou sal vergeet
dit brand gate hier diep in my
die wete dat ek die een kon wees vir jou
kon wees vir jou
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
Alles net jy
Ek wil weer die glimlag in jou oë sien
net weer by jou wees sonder al die seer
my hart is joune en dis die laaste keer
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
maar die sewe dae was te lank vir my
En dis net jy wat hier in my bly
wil graag my kop skoon kry
hierdie sewe dae was te lank vir my
nou's dit net jy wat hier in my bly
en hierdie sewe dae is te gou verby
ek het seer gekry
Alles net jy
Credits
Writer(s): Rouxan Cloete
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.