Die Reënboog Verf So Mooi
Ontstuimige see my hart is
n brander ek wens jy kan in
My liefde swem n veldbrand
Vol blomme so rein en alleen
Die sterre staan almal saam
Skitter verby die skaam
Die wind waai my hare deurmekaar
Die weerlig onthou ek kry swaar
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor
Die reën reinig al my wonde
Die son skyn deur al my sonde
n boom hou sy asem op vir
My om n keuse te maak
Die wolke waardeur my besluit
Die sneeu stem glad nie saam nie
Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
jou te hoor
Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi
n brander ek wens jy kan in
My liefde swem n veldbrand
Vol blomme so rein en alleen
Die sterre staan almal saam
Skitter verby die skaam
Die wind waai my hare deurmekaar
Die weerlig onthou ek kry swaar
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor
Die reën reinig al my wonde
Die son skyn deur al my sonde
n boom hou sy asem op vir
My om n keuse te maak
Die wolke waardeur my besluit
Die sneeu stem glad nie saam nie
Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
Jou te hoor
Neem my na die einde van die wêreld
Ek wil weet wat ek moet doen
Om jou te sien
jou te hoor
Die reënboog verf so mooi
Die reënboog verf so mooi
Credits
Writer(s): Bouwer Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.