Ek Sal By Jou Staan

Vertrou my met jou hart
Vertel my jou geheime
Wie jy is en wat jy wil wees
Jou harts geluk
Jou grootste vrees

Want ek sal by jou staan

Tussen vanoggend en vanaand
Tussen die suiderkruis en die maan
Tussen die einde en die begin
Tussen die woorde wat ek sing

Sal ek by jou staan, sal ek by jou staan, sal ek by jou staan, sal ek vir altyd by jou staan

Onthou, my met jou hart
Verduidelik tussen die lyne
Wat jy bedoel en wat jy wil sê
Wat jy begeer, berou, wat jou hart wil hê

Want ek sal by jou staan

Tussen vanoggend en vanaand
Tussen die suiderkruis en die maan
Tussen die einde en die begin
Tussen die woorde wat ek sing

Sal ek by jou staan, sal ek by jou staan, sal ek by jou staan, sal ek vir altyd by jou staan

Hier is ek om vir altyd te vang as jy val
Hier is ek om vir altyd te keer

Ek sal by jou staan, by jou staan, sal ek vir altyd by jou staan

Credits
Writer(s): W. Loots
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link