Op Die Vlerke Van 'n Spierwit Duif

Ek was so bang om van jou af weg te gaan
Jy is deel van my lewe
Nou weet ek niemand wat jou plek sal kan neem
Daar is geen ander een wat my liefde deel

Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, kom ek terug na jou
Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, om jou weer vas te hou
Hou nou op met huil.
Want ek kom nou weer tuis
Kyk op na die lug!
Ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif

Ek lees jou briewe, om dié tyd te verwyl
Ek noem jou naam in my drome
In my gedagtes...
Skryf ek oor ñ brief
Ek wil aan jou vertel...
Ek het jou so Lief!

Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, kom ek terug na jou
Op ñ vlerk van ñ spierwit duif, Om jou weer vas te hou
Hou nou op met huil...
Want ek kom nou weer tuis
Kyk op na die lug!
Ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif

Ek dink aan soentjies wat ons twee weer kan steel...
Ons twee tesaam me - Vir ewig!

So hou nou op met huil...
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug!
Want ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif

So hou nou op met huil...
Want ek is nou weer tuis
Kyk op na die lug!
Want ek kom terug op ñ vlerk van ñ spierwit duif



Credits
Writer(s): Jerry Rix, Charles Vincent Blackwell, Freddy Breck, Leonie Bridges
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link