Hierdie Keer

Ek wil nog een keer
Voel hoe jou hare my streel
Al is dit net een keer
Wat ek kan voel hoe jy steel

Aan elke ding wat my pla
En elke las wat ek dra

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer

En ek wil nog een keer
Luister na als in jou seer
Al hoor ek net een keer
Daar is nog kans vir ons twee

Want elke woord wat ek laai
Was 'n duisend keer omgedraai

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer

Wil jy voel hoe ek steel?
Aan elke ding wat jou pla
En elke las wat jy dra

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee
Hierdie keer



Credits
Writer(s): Riaan Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link