Liefde Is Blind - Live in Studio

Net soos die gat in my siel
As die balk in my oog my splinter
Voel ek leeg as ek sien
Hoe my plek in jou hart verminder
Maar kyk hoe waai die blare
In die winter
Van die boom af val
Maak dit plek waar dit sal vernugter

As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister

Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa

Daar's 'n wolk in die lug
As die spies in my rug my plunder
Is daar hoop ek is terug
Ek sal die pyn verminder
Maar kyk hoe brand die vuur
Verblind my sigte
As die skuld omwaai
Sal die wind verdraai in rigting

As almal vir my fluister
Hoor ek as ek luister

Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa

Gee my genade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
En ek weet dit bring net skade
Sal jy by my bly, sal jy by my bly

Jy hoor net wat jy wil
Die klanke as jy gil
Erken wat jy verdien
Maak jou oë oop en sien
Liefde is Blind
Verlore soos 'n kind
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly
Aaaah, aha-aha-aaa
Sal jy by my bly, sal jy by my bly



Credits
Writer(s): Darren Oates
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link