Jammer - Live in Studio

Die kommunikasie in my kop
Is wat my hart soms laat stop
Ek weet jy voel vêr al is jy hier

Al leer ons uit ons foute
Wens ek ek het geweet wat ek weet voor ons breek
Want dit voel so uit die bloute
Dan wens ek ek het geweet
Ek het verander, ek het verander

Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef
Hier praat ek uit my hart se seer
Kan jy dit waardeer as jy so keer
Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef
Hier praat ek uit my hart se seer
Ek sien dit gebeur net weer en weer

Ek weet ek verneder net myself
As ek al hoe dieper delf
Daar's 'n traan in my hart van liefde en smart

Al leer ek uit my foute
Sukkel ek met die mes in my hart wat my steek
Want dit voel so uit die bloute
Dan wens ek ek het geweet
Ek het verander, ek het verander

Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef
Hier praat ek uit my hart se seer
Kan jy dit waardeer as jy so keer
Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef
Hier praat ek uit my hart se seer
Ek sien dit gebeur net weer en weer

As die wêreld lag
En jy besef jy is leeg, daar's niks wat jou laat leef nie
Skree net sag
Asof magteloosheid jou nie makeer nie

Credits
Writer(s): Darren Oates
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link