Madelein

Haar hanne staan niks foutie
Haar bene maak my lam
Jy gaan baie vêr moet gaan
As jy haar wil vang

Die manne staan in rye
Sleep vlerk tot dit val
Van Die Kaap tot Transvaal
Maak sy hulle mal

Net soos 'n goeie wyn
Raak sy beter met die tyd

Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan 'n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my

Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly

Haar oë is soos 'n sonsak
Haar vel soos satyn
Jy gaan baie hard moet werk
As jy haar wil kry

Die lekker op haar lippe
Die lyne van haar lyf
Is iets waaroor ek boeke sal skryf

As jy mooi na haar gaan kyk
Dan raak sy beter met die tyd

Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan 'n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my

Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly

Ooh yeah

Madelein Madelein Madelein

Veregeet van al die ander manne
Ek sal jou op my hande dra
As jy weer sien dan soek ons 'n wit rok
Waarin jy jou hart vir ewig vir my kan gee

Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly
Ja jy hou my aan 'n lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my

Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan 'n lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly

Ooh yeah

Madelein Madelein Madelein



Credits
Writer(s): Brendan Peyper
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link