Soen Soos Wat Jy Dans

Dis weer Vrydagaand
En my mielies staan
Moeg geplant
Moeg gestroop
Laat die lorrie loop
Kyk hoe mooi lyk jy
Kom jy saam met my?
Jy's die mooiste bokkie
In daai somer-rokkie
Kom ek vat jou vir 'n grondpad sokkie
So kom ons los die formele dinge vir later
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Die dorp lyk te mooi
So kom ons verf hom rooi
Ek wil jou sien dans
Ek wil jou optel en jou gooi
Wys my 'n bietjie daai
Manier hoe jy jou lyfie swaai
Dat ek jou kan draai
En as jy byt
Gaan ek jou in my arms toesluit
So kom ons los die formele dinge vir later
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
As jy saam met my deur die lande ry
En die sonsak skyn weer helder op jou gesig
En jou hare waai weer innie wind
Dis waar ons mekaar weer vind
Waar ons mekaar weer vind
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen
Jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
Ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen soos wat jy dans



Credits
Writer(s): Brendan Peyper
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link