Onder Lede

In stukkende stukke
Breek woorde deur my kop
Inventeer ek gedagtes
En hou die woorde op
Die somber somer pas my goed
Swartgalligheid vind ek
Verg tog wel moed

Ek het jou onder lede
Ek het jou soos 'n pes
Ek negeer jou uit my hede
Ek probeer my absolute bes

En ek het jou onder lede
Ek het jou soos 'n pes
Die swart hond veg verbete
Ek kyk noord – hy sleep my wes



Credits
Writer(s): Karin Hougaard
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link