Kalahari
KALAHARI
So lê sy en wag die Kalahariplek
Wag sy vir die fees om dit te herontdek
En geduldig soos die stof en klip en duin
Wag sy vir die fees die Kalahariplek
"Kom na my toe" word daar genooi
Word die karos vir myle wyd oopgegooi
Sy roep jou: "kom sit hier om my vuur
Verskillend maar eenders is almal hier!"
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
Soos in die voortyd in Bitterputs se streek
Was daar gedans gesing en gespeel
Tussen rooi duine stories vertel
Gisters en môres een een afgetel
"Kom na my toe!" word daar genooi
Word ons deure myle wyd oopgegooi
Ons roep jou: "kom sit hier om ons vuur
Verskillend maar eenders is almal hier!"
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
Hier kan jy aan die stiltes vat
Hier word horison een met pad
Hier breek 'n duisend kleure oop
Groen Kalahari plek van hoop!
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
So lê sy en wag die Kalahariplek
Wag sy vir die fees om dit te herontdek
En geduldig soos die stof en klip en duin
Wag sy vir die fees die Kalahariplek
"Kom na my toe" word daar genooi
Word die karos vir myle wyd oopgegooi
Sy roep jou: "kom sit hier om my vuur
Verskillend maar eenders is almal hier!"
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
Soos in die voortyd in Bitterputs se streek
Was daar gedans gesing en gespeel
Tussen rooi duine stories vertel
Gisters en môres een een afgetel
"Kom na my toe!" word daar genooi
Word ons deure myle wyd oopgegooi
Ons roep jou: "kom sit hier om ons vuur
Verskillend maar eenders is almal hier!"
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
Hier kan jy aan die stiltes vat
Hier word horison een met pad
Hier breek 'n duisend kleure oop
Groen Kalahari plek van hoop!
Namakwari hantam die Karoo
Ver Kalahari en 'n ou plato
Wyd lê die vlaktes en Kambroo
Kalahari Kalahari bo!
Credits
Writer(s): Karin Hougaard
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.