Jonk Bly
Sou 'n feëprinses my vra wat my grootste wens sou wees
Sou ek reguit vir haar sê, sonder twyfel, sonder vrees
Ek wil deur die lewe gaan met net een mens aan my sy
Daardie mens, geliefde, dit is jy
Sal jy jonk bly saam met my, sal ons huppel in die son?
Sal jy kaalvoet met my dans op ons woonstel se balkon?
Sal jy frisbee met my speel en jou laaste Pringle deel?
Sal jy jonk bly, altyd jonk bly, saam met my?
Sal jy gister agterlaat en saam met my 'n toekoms bou?
Sal jy altyd in jou binneste vir my 'n plekkie hou?
As die wêreld teen jou draai en vir jou sê jy maak 'n fout
Sal jy ander se opinie neem met 'n knippie sout?

Eendag het geleef in 'n land ver van hier
'n Eensame ou wewenaar in Langstraat nommer vier
Eendag staan 'n feëprinses en skitter voor sy bed
Met een wens het daai wewenaar homself gered

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.