Ons Het Nooit
Jare lank was ek alleen
Toe ontmoet ek jou, en skielik was ons een
Ons tyd was kort – wat 'n avontuur
So baie wat ons saam wou doen
In elke geleende uur
Maar ons het nooit kaalvoet in die reën gaan stap nie
Mekaar se rûe gelê en krap nie
Saam gaan stap of saam gekook nie – jy moes altyd gaan
Ons het nooit saam die son sien opkom nie
Die maan oor die kim sien loskom nie
Te gou moes ons weer afskeid neem
En ek het alleen bly staan
Soos swaeltjies wat altyd huiswaarts keer
Het ons harte mekaar gevind, altyd weer en weer
Seisoene draai en tyd stap aan
Van die begin af het ons geweet
Dat jy eendag sou moes gaan

Nou's als verby, ek's weer alleen
Ouer en heelwat wyser kyk ek oor my lewe heen
Wat lê voor? Wie kan raai?
Dalk hoor ek eendag weer jou stem
Sien ek jou om die draai
Sal ons dan kaalvoet in die reën gaan stap
Mekaar se ruggies lê en krap?
Saam gaan stap en lekker kook
Sal jy by my bly?
Sal ons dan saam die son se strale vang
Die maanlig wat oor Leeukop hang?
Sal jy by my staan deur dik en dun
Vir ewig aan my sy?
Jare lank was ek alleen
Toe ontmoet ek jou
En nou's ek weer alleen

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.