Bevry Jouself
Wanneer laas het jy iets nuuts gedoen, jou gemaksone verlaat?
Jouself verras met 'n nuwigheid, of 'n ongewone daad?
Dis tyd om die verlede in 'n boksie toe te draai
Dankbaar dis verby, laat die hede koning kraai
Eet chocolates vir ontbyt, loop kaalvoet op die gras
Bou 'n sandkasteel, dra 'n psychedelic das
Ry 'n ander roete werk toe, as jy lus voel, hou aan ry
Jy't elke dag die kans om jouself van jouself te bevry
Elke dag loop ons dieselfde liewe pad
Ons lewens bly dieselfde en ons raak so siek en sat
Vir dieselfde resultate, dag in en dag uit
Die tyd is nou ryp om 'n nuwe tune te fluit

Soms kom jy in 'n doodloopstraat
Klop dan aan 'n deur en vra dan raad
Die antwoord sal na jou toe kom
Jou siel sal weldra blom

Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.