Diamonds vir 'n Digter
Soos diamonds vir 'n digter
Waardeloos soos as
Die dinge wat jy vir my gee
Wat eers op rakke was
Soos diamonds vir 'n digter
Verblind jou mond my oë
Jou hande bring net nog 'n klip
My hart hou aan met glo
Gee eerder dit wat in jou lê
Die blink wat woorde soms kan sê
Die eenvoud van net my hier in jou arm
Gee eerder dit wat in jou lê
Die blink wat woorde soms kan sê
Die winde huil maar binne is dit warm
Diamonds vir 'n digter
Waardeloos soos as
Die dinge wat jy vir my gee
Wat eers op rakke was
Soos diamonds vir 'n digter
Verblind jou mond my oë
Jou hande bring net nog 'n klip
My hart hou aan met glo
Ek steek my hande in die reen
Om water uit te skep
Maar dis harde ys wat op my val
My hart bly dors verlep
Ek wonder of die wolke weer
'n Laaste keer vir my sal skeur
En blomme groei waar klippe nog gesaai lê
Diamonds vir 'n digter
Te swaar om nog te dra
Ek sal dit terugsit in die berge
En vir sagte druppels vra
Waardeloos soos as
Die dinge wat jy vir my gee
Wat eers op rakke was
Soos diamonds vir 'n digter
Verblind jou mond my oë
Jou hande bring net nog 'n klip
My hart hou aan met glo
Gee eerder dit wat in jou lê
Die blink wat woorde soms kan sê
Die eenvoud van net my hier in jou arm
Gee eerder dit wat in jou lê
Die blink wat woorde soms kan sê
Die winde huil maar binne is dit warm
Diamonds vir 'n digter
Waardeloos soos as
Die dinge wat jy vir my gee
Wat eers op rakke was
Soos diamonds vir 'n digter
Verblind jou mond my oë
Jou hande bring net nog 'n klip
My hart hou aan met glo
Ek steek my hande in die reen
Om water uit te skep
Maar dis harde ys wat op my val
My hart bly dors verlep
Ek wonder of die wolke weer
'n Laaste keer vir my sal skeur
En blomme groei waar klippe nog gesaai lê
Diamonds vir 'n digter
Te swaar om nog te dra
Ek sal dit terugsit in die berge
En vir sagte druppels vra
Credits
Writer(s): Marica Barnard
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.