Die Groot Ska-benga
Sy lyk so fly-fraai sy sê sy sal my leer
Sy sal my alles wys en ek moet net probeer
Sy sal my optel Vrydagmiddag net na werk
Ek sê nee mooi man ek sal reg staan op my merk
Wine en dine en sixty nine dis fine
Ek is die groot ska-benga
Sy't sulke groot oë wat deur jou lyf kan kyk
My kop is vol van prentjies hoe sy sonder klere lyk
Geskape soos 'n kruiwa baie seker van haar saak
Ek's vasberade om 'n diep indruk te maak
Up for the challenge ek's daar
Ek is die groot ska-benga
Ek's die master van disaster ek's geharde hartedief
Ek's die meester van die peester ek's Le Coq Sportif
So check my uit maar staan net wyd en hou by as jy kan
Ek ken die moves broer ek werk hom met 'n plan
Smooth operator see you later
Ek's die groot ska-benga
Sy doen 'n sexy paaldans toe begin die ritueel
Binne vier sekondes flat sit ek met leiband om die keel
Sy sê daar is 'n kodewoord ek moet hom nie vergeet
Ek sê dis lekker so al is dit bietjie weird
In for a penny or a pound
Ek is die groot ska-benga
Sy gryp my aan my hare vas en fluister in my oor
Ek dink dit was die wagwoord maar ek kon nie lekker hoor
Sy vra of ek van pyn hou en ek wys haar my tattoo
Sy sê ag dit is niks nie ek sê what you gonna do
Ek's getrein op pyn en cane
Ek's die groot ska-benga
Sy trek 'n snaakse harnas aan en ek wil nog protesteer
Maar sy gee 'n paar tree terug begin haar aanloop by die deur
Ek knyp so hard as wat ek kan en vra nog hulp van bo
Verhale van my lewe rondomtalie voor my oë
Inwendige beserings pyn en lyding
Sy's die groot ska-benga
Vir twee en veertig ure lank het sy my gal gewerk
En met 'n tweede asem Sondag toe sy terugkom van die kerk
Sy vra toe ook so ewe of sy my taxi kan betaal
Ek sê nee dis beter as die medics my kom haal
En hou maar die gebeure tussen ons
Ek was die groot ska-benga

Credits
Writer(s): Gerhard Barnard
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.