Klaar Met Jou

Ons kan nou maar seker ophou aansit en net aangaan soos ons was
Ek gaan nie ophou verf aan die verhaal
Hierdie verfkwas gaan ek nie was
Jy het mooi in my lewe gepas
Maar jy het jouself daaruit veras

Hierdie hart van my se snare het jy klaar gestrum
Die geringste idee van jou naam
Wil my 'n os laat kraam
En ek hoop jy weet hierdie liedjie is spesiaal vir jou
En ek hoop jy weet ek is klaar
Ek is klaar met jou

Ek het gedink dat alles my en jou fine sal wees maar glo my ek was verkeerd
Wanneer gaan jy ook so seerkry
Wanneer gan iemand jou ook breek
Wanneer is dit jou beurt

Hierdie hart van my se snare het jy klaar gestrum
Die geringste idee van jou naam
Wil my 'n os laat kraam
Ek hoop jy weet hierdie liedkjie is spesiaal vir jou
Ek hoop jy weet ek is klaar
Ek is klaar met jou
Hierdie hart van my
Hierdie hart van my
Is klaar met jou
Is klaar met jou
En ek hoop jy weet
En ek hoop jy weet
Ek is klaar met jou
Ek is klaar met jou

Hierdie hart van my se snare het jy klaar gestrum
Die geringste idee van jou naam
Wil my 'n os laat kraam
Ek hoop jy weet hierdie liedkjie is spesiaal vir jou
Ek hoop jy weet ek is klaar
Ek is klaar met jou

Hierdie hart van my se snare het jy klaar gestrum
Die geringste idee van jou naam
Wil my 'n os laat kraam
Ek hoop jy weet hierdie liedkjie is spesiaal vir jou
Ek hoop jy weet ek is klaar
Ek is klaar met jou



Credits
Writer(s): William Jonker
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link