Al Wat Ons Nie Tref Nie

In hierdie oneenvoudige tye van vandag,
Voel dit vir my ek het regtig nodig om myself voor te berei
Alles wat ek doen word net eenvoudig weg gewys
Wat moet ek nog meer doen of moet ek vra wat is die prys
Diefstal en inbraak lyk dit vir my gee vir ons die nodige
En die diewe sal dit wel by ons te kry

Want al wat ons nie tref nie is geluk
Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik
En al wat ons nie tref nie is geluk
Ek raak ook nou gatvol om anti deprisante te sluk

Verkragtings en moorde moet ons elke dag van leer
Hoeveel van daai mense en families het nog seer
Kan iemand tog net iets doen om die land te beheer
Of dalk net die misdaad en geweld om te keer
Want al wat ons nie tref nie is geluk
Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik

En al wat ons nie tref nie is geluk
Ek raak ook nou gatvol om anti deprisante te sluk
Dit maak nie saak hoe mooi ons vra
Dit is nog die tax waaroor ons almal kla
Maar byt net vas hul betaal wel terug
Jy dink dit is genoeg maar dis net nog 'n klug

Want al wat ons nie tref nie is geluk
Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik
En al wat ons nie tref nie is geluk
Ek raak ook nou gatvol om anti-deprisante te sluk

Want al wat ons nie tref nie is geluk
Die biedjie geld wat ons verdien hou net vir 'n oomblik
En al wat ons nie tref nie is geluk
Ek raak ook nou gatvol om anti-deprisante te sluk



Credits
Writer(s): William Jonker
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link